Posts

Showing posts from August, 2017

28 Aug 2017 Vancouver

Die week ook verby en was maar n nat cruise vir die arme gaste,kon ook nie by Sawyer glacier in nie agv n groot iceburg wat by die ingang sy verskyning gemaak het!! Genoeg om n mens skrik op die lyf te jaag,dood bang vd goed en beslis nie iets waarmee jy kanse vat nie so ons moes toe na n ander glacier gaan. Die salmon is elke week meer toes up!! Maar daar is nog honderde of duisende kan ek se ,is amazing die hele rivier wemel van die visse. Volgende besoek in Vancouver ons laaste keer voor ons afklim so baie oogewonde want dis amper huis toe gaan tyd As ons afklim op die 18 de Sept is dit ook die einde van die cruises na Alaska,dan vertrek die skip suid ,daar waar die groot monster storm op die oomblik chaos veroorsaak. Bitter dankbaar vir die geleentheid om die salmon te kon sien,al wat nou kort is n beertjie!! Tot volgende keer xxx

21 Aug Seward

Vandag reen dit nou behoorlik in die wereld en is koud en nat!! Nie n dag vir rondloop en dinge besigtig nie,so ons is laat oggend met die bus weg dorp toe want glad nie kans gesien om in die eendeweer te loop nie Het maar by die bib weer vasgeval en al ons dinge afgelaai en gedoen toe is dit weer skip toe Volgende besoek ons laaste een so hoop regtig die weer is beter sodat ons darem kan fotos neem en by plekke uitkom waar ons nog nie was nie, nou ja sal maar sien.

18 Aug 2017 Skagway

This last week we have had rainy weather,it rained in Ketchikan and Juneau,so did not walk around for too long and was back in our cozy cabin after a quick walkabout.a warm bed and a nice book was the better option In Skagway i took hubby to the creek to show him the salmon and had to laugh at him for he took of his shoes and tried to catch fish with his bare hands but bare feet on the river stones in icy cold water did not go well,took a video as proof of his fishing expedition in Alaska but said ,think he must rather keep his day job,haaa haha

14 Aug 2017 Vancouver

Net elke  tweede week in Vancouver en vandag by die mall uitgekom,so bietjie window shopping gedoen.Die mense trek vir my vreeslik mooi hier aan en ek het tyd gehad vir rustig rondloop en alles bekyk Lyk my ek raak nou lui!! Nie baie krag vir ver wandel nie😜

12 Aug 2017 Ketchikan

They say it rains in Ketchikan 320 days of the year and thats what we got today rain and rain and rain!!! Dont think i would make it ,hardly was outside and made a bee line for the mall!! Tried again after a while but decided no ,walking around in the rain was not fun,cold,windy and rainy☔️ Not for me,cant use your umbrella want die wind dop hom onderste boo!! So alles is nat en jy loer hier onder jou jas se kappie uit. Toe is dit terug skip toe vir n warm koppie sop,warm stort en middag slapie onder ons blou kombers. Probeer weer volgende week!!

9 Aug 2017 Icy Strait Point Hoonah

Spend a lot of time just sitting near the Zipline landing and must say was very intertaining!! A family from South Carolina were so funny and full of chirps,one guy said he paid $155 to go on the zipline and paid all that money to $&@ in his pants🙈 It is one of the worlds highest ziplines,and takes 45 min to get to the top with the bus, and 90 seconds down!!  still just looking😳 dont know if i would have the courage to take the leep Also had time to sit around the wood fire with a view to die for,breathtaking,regtig prentjie mooi Dont think it is fun to be here in the winter,must be very very cold ,freezing.

5/6 Aug Gletsers 7de Seward

Seward,just love this place but not much to see and do others will say,but to me just something about it,miskien die ongereptheid.The trailor park is full and packed with holiday makers each doing his own thing,camp fires,dogs,kids,fishing,walking,reading,rustig,chilling. On our walk along the water came across a sea otter doing his thing,first chilling on his back and then busy with his paws and then a nice little jump and under the water again! Beautiful,the second time we have seen them in these waters When we got to the library on a board was written one of Nelson Mandela quotes ,could not believe it here far away on the other side of the world,if only there were more leaders like him,i think the world would be a better place.

4 Aug 2017 Skagway

Hier is ons vandag teen die berg vasgedok so geen internet opvangs nie.Dit is die eerste keer dat ons hier vasmeer vandat ek hierheen kom so nuwe goed om te sien!! Het ook n paar winkels en eetplekke wat glo baie lekker crab cakes het,sal dit dalk volgende keer moet probeer!! Die keer op nuwe roetes gaan stap en was verstom toe ek sien hoe baie salmon hulle opwagting gemaak het sedert verlede week,honderde meer,so het so teen die stroom op rotse gaan sit en my verkyk  aan die visse.Net een dooie salmon gekry en geweet volgende week sou n ander storie wees.Wat dit eintlik besonders maak is die lae vlak van die water so jy is reg teen die water en kan hulle so mooi bekyk en dop hou,hulle spat jou eintlik nat as hulle ,hulle sterte klap om vorentoe te beweeg. Toe is ek weer die dorp in vir fotos neem en draai by die bib.Sien by die een huis waar alles toe staan en niks verander het sedert 2 jaar laas nie,nou wonder ek net is die mense weg of dood want tot die stoel buite en n baie o...

3 August 2017 Juneau

Today we were back at our favorite place, Tracys Crabs 🦀 in Juneau for a beer,crab cakes and soup,the crab will have to wait for next time!! We also ended up making a stop at the local library for a short time but wi fi was slow,very slow and the place was packed. We dock just outside town so we walk into town and is quite nice just to get some air,and enjoy the scenery,must admit when i am on my own i normally take the bus 🚌

1/2 Augustes 2017 @ Sea en Ketchikan

 When we arrived in Ketchikan we were lucky to have blue skies and no rain,a beautiful day.I landed up at the creek sitting on a log watching 2 beautiful eagles sitting in the trees checking out the salmon in the river below.Times like this that i wish i had the huge lenses to take close ups.A lot more salmon   Coming upstream than last week and just cant get enough,amazing to be able to see this wonderful happening of nature,missed it on our other travels to this part of the world

31 Julie 2017 Vancouver

Vandag was ek baie energiek en besluit om weer Stanley Park aan te durf en gestap tot by Lions Gate Bridge maar was dit nou vir jou n gestappery!!! Vir my gevoel soos 20 km maar nou ja die laaste trek was nog bult op maar ek is toe beloon met die mooiste uitsig van bo by Prospect Point,daar het n ou mannetjie die mooiste musiek gemaak met n instrument vir my soos n tipe viool gelyk.Moet bieg met my opstappery het ek niemand in die bos raak geloop nie en nogal gedink hier sal ek ook kan wegraak en waar sal my liewe man my kry! Toe ek die horse drawn carts sien gedink dis nou n goeie plan tot ek gesien het gaan my $45 kos vir n uur en teen dit besluit.Lyk my die perde karre is ook deel van dinge hierso soos in Central Park in New York. Wel kan net se was heerlike dag maar was stok flou met terug keer skip toe,skoon bewerig😜Alles het darem glad verloop met my terugkeer skip toe en ons n uur laat weg uit Vancouver,  gelukkig  het liefie niks met dit te doen gehad nie want ek he...