21 Aug Seward
Vandag reen dit nou behoorlik in die wereld en is koud en nat!!
Nie n dag vir rondloop en dinge besigtig nie,so ons is laat oggend met die bus weg dorp toe want glad nie kans gesien om in die eendeweer te loop nie
Het maar by die bib weer vasgeval en al ons dinge afgelaai en gedoen toe is dit weer skip toe
Volgende besoek ons laaste een so hoop regtig die weer is beter sodat ons darem kan fotos neem en by plekke uitkom waar ons nog nie was nie, nou ja sal maar sien.

Comments
Post a Comment