11 Maart 2018 Miami
Is vandag weer in Miami,en kan nie glo ons laaste week het uiteindelik aangbreek nie!
Wel wat n besige en bedrywige tyd le agter die rug en was omtrent woelig met allerhande dinge.
Verlede week het ons n medivac gehad,en so dankbaar alles het goed afgeloop,dit was in die middel van die dag en ek kon alles op video neem
Dit was vir n ouerige vrou wat n ernstige hartaanval gehad het,ons van baie naby aan Kuba maar hulle het besluit om die US coastguard te kry om haar te kom haal,nogal n gedoente was helikopter moet groot genieg wees om heen en weer te vlieg,en hulle vlieg net tot bo skip en laat sak die toue om pasient en personeel aan boord te kry
Regtig uitstekende werk gedoen in baie erge wind en met n skip wat nog stadig beweeg,so al wat leef en beef het dit dopgehou en afgeneem.Terwyl rescue aan die gang is is daar ook n kleiner vliegtuig wat ook al om die skip vlieg en seker net kyk dat alles goed verloop,en al die skip se nood personeel ook op standby net ingeval iets verkeerd gaan,so n groot operasie en liefie was die een wat die call moes maak vir sy pasient,nogal scary as ek daar aan dink,eerder hy as ek maar gelukkig kom jare se invinding jou die keer handig te pas,and you have to do what you have to do
In dieselfde week is daar toe weer n man wat aangkla word van domestic violence en die begin slanerig raak maar hy is toe sommer dadelik in die skip tronk weggebere en die volgende dag oorhandig aan die polisie in Mexico,hierso duld hulle geen goed soos dit nie ,sorry daar gaan jy!!!
Ek kan nie glo my 89 dae is verby nie en dis oor 7 dae tyd vir huiswaarts keer maar ek moet se sien vreeslik uit,wou nog op n excurtion gaan na onderwater grotte in Mexico maar eers was die toer vol en verlede week was daar glo iets aan boord van een van die ferrys gekry wat kon ontplof het so hulle is verplig om die toere vir veiligheids redes te kanseleer so,lyk my gaan dit mis behalwe as ek die week gelukkig is,so sal maar sien
Wel tot volgende keer,mooi loop💕

Comments
Post a Comment