19 januarie 2018 Cozumel Mexico
Arme gaste nie n baie goeie week wat die weer betref nie,reen nog heel week en die son bly weg,dink net heeltyd ai as dit maar net huis toe gestuur kan word💕
Die week het ons passasiers gehad wat aan een of ander sekte behoort vir my gelyk na iets soorgelyk aan die Amish mense,my verwonder aan hulle,skat was so 20 mense van verskillende ouderdomme,gewonder hoe hulle die cruise ervaar en beleef,vrouens dra almal kappies ,ouer vrouens sin en jong meisies sin verskil,rokke lyk almal dieselfde en self gemaak net verskillende kleure en hang tot net bo enkels,die mans dra almal kruisbande met n baard en kuifi so reguit gesny,haal my hoed vir hulle af want almal staar of hulle seker al gewoont aan dit.
Elke week se afklim in Miami n gedoendte en vat n uur om deur customs te gaan,hulle mos baie tyd,daar sien jy nou dinge dis familie bakleiery en stryery,die wat haastig is en bang hul verpas vlugte So heel intressant om dop te hou.
Ons het die een aand gaan uiteet en dit was nou vir my baie spesiaal,was hele mediese span en hulle baie nice en lekker gelag vir al hulle stories en dinge
Die kos was puik en vir die eerste keer warm oesters wat bo op creamed spinage bedien is was heerlik,se volgende keer bestel ek dubbel voorgereg en natuurlik my een glas wyn was baie lekker.Hier het ek n paar lesse al geleer,en dit is om sekere goed te waardeur soos n koekie lekker ruik seep,glasie wyn,koppie tee met n rusk.
Gister was ons in Cota Maya in vreeslike slegte weer en erge wind en reen,pap sop nat gereen met die afklim so was baie bly toe ons weer in ons cabin beland het,en heerlike middag slapie ingekry het.
Gisteraand hoor ons een van die passasiers het in daai slegte rowwe weer gaan swem en wraggies verdrink,so sad.Kry ook mense wat weird dinge aanvang,wel more is weer n see dag en dan is dit weer Miami vir die volgende week se passasiers

Comments
Post a Comment