19 July 2017 Ketchikan
Lyk my besig om verlore slaap in te haal en slaap dat dit bars,dis sommer middag en aand en dan is ek nog bewusteloos ook nog! Weet van niks,te lekker
Liefie werk so het alleen gaan rondloop,my weer verkyk aan al die mooi blomme hulle groei soos onkruid
Afgekom op n gesin wat so langs die creek salmon vang en in die tyd wat ek daar was 2 gevang en sommer net daar skoongemaak
Hoop regtig sien die jaar die salmon run in sy volle glorie
3 skepe in die hawe vandag so toeriste net waar jy kyk

Comments
Post a Comment