20 Julie 2017 Juneau

Besluit om vandag in Juneau n draai te maak by Tracys Crab Shack vir ons 1x maand bederf van heerlike sop,crab koekies en 1 been elk!!! En natuurlik hulle local bier
Die shack nou in nuwe plek wat eintlik baie beter werk en warm is,so omtrent ons in n gal aanval ingeeet maar heerlik,beslis n moet as mens hierheen kom
Ons skip is die verste van die dorp gedok wat dalk ook n goeie ding is so weer n goeie ent se stap ingekry oppad terug skip toe
Oppad terug ook verby locals waar hulle besig was om die halibut skoon te maak en te verpak

Comments

Popular posts from this blog

22/23 July 2017 Glaciers

1/2 Augustes 2017 @ Sea en Ketchikan