31 December 2017 Miami

So Christmas has come and gone! The ship is beautiful and looked lovelly in all its Christmas trimmings but not HOME, have decided that Christmas i want to be home with all my family and loved ones,nothing comes close to that💕 Sometimes you need to stand back to really see what you have.
Our Christmas dinner was sushi which was delicious and had a fun christmas gifts games evening after 21h00 when the work was done,in the medical centre.Got to bed very late so was not bright eyed and bushy tailed the next morning
Our first port of call was Roatan and not great,kan nie eintlik daarso alleen rondloop nie,plek vuil en
derde wereld, sal dalk moed he om volgende week in die dorps area rond te loop en fotos neem om te wys wat ek bedoel.so om by die nice plekke uit te kom moet jy taxi vat of op n excurtion gaan en dit beteken weer $$$$
Volgende stop was Harvest Cay privaat eiland en dit is pragtig,daar het ek n lekker swem ingekry en sommer in die vlak water bly lé soos n gestrande walvis.Moet ook n groot palmboom soek vir skaduwee en dis n moet want die son bitter warm dood brand stories.
Vir $400 kan mens n privaat beach cabana huur met jou eie butler 🤪 vir die dag,ons bly maar die kant van die tou wat se private!
Volgende was Costa Maya en daar was 3 skepe gedok vir die dag,so mense net waar jy kyk,en baie
 en nuwe goed gedoen sedert ons laaste besoek
Ek en liefie is toe strand toe en daar het ons te lekker geswem en ook onder n palmboom ons tuis gemaak
Cozumel was ons laaste port en toe weer n see dag,voor ons die
31 ste in Miami nuwe passasiers oplaai vd volgende week ,en so kom 2017  ook tot n einde



Comments

Popular posts from this blog

22/23 July 2017 Glaciers

1/2 Augustes 2017 @ Sea en Ketchikan