27 Julie 2017 Sawyer Glacier

Hierdie is vir my die mooiste roete oppad na n gletser toe,die skip seil so tussen die berge aan weerskante van die skip en prentjie mooi
Wat wel hier groter is ,is die iceburgs wat in die water uitsteek en nogal scary is
Die is beslis wildernis met geen mens in sig,sien ook nie diere of voels nie so weet nie waar hulle wegkruip nie!
Teen die kranse is daar hier en daar watervalle wat uit die berg uit kom.Baie mooi en lekker koud.

Comments

Popular posts from this blog

22/23 July 2017 Glaciers

1/2 Augustes 2017 @ Sea en Ketchikan