Posts

Showing posts from December, 2017

31 December 2017 Miami

So Christmas has come and gone! The ship is beautiful and looked lovelly in all its Christmas trimmings but not HOME, have decided that Christmas i want to be home with all my family and loved ones,nothing comes close to that💕 Sometimes you need to stand back to really see what you have. Our Christmas dinner was sushi which was delicious and had a fun christmas gifts games evening after 21h00 when the work was done,in the medical centre.Got to bed very late so was not bright eyed and bushy tailed the next morning Our first port of call was Roatan and not great,kan nie eintlik daarso alleen rondloop nie,plek vuil en derde wereld, sal dalk moed he om volgende week in die dorps area rond te loop en fotos neem om te wys wat ek bedoel.so om by die nice plekke uit te kom moet jy taxi vat of op n excurtion gaan en dit beteken weer $$$$ Volgende stop was Harvest Cay privaat eiland en dit is pragtig,daar het ek n lekker swem ingekry en sommer in die vlak water bly lé soos n gestrande walvi...

22 Desember 2017 In Transit

Wel wat n roller coaster ride! hoor dag voor ek moet vlieg dat skip geoverbook is en dat daar n goeie kans is dat die aanhangsels van die crew dalk nie kan opklim nie.Toe is dit die gewag,en plan b se inligting kry ,as hy dalk in werking moet skop.Het glo 4 ure voor jy vlieg nog tyd om jou kaartjie te verander. 22h00 kry ek toe die nuus dat die getalle verander het en dat ons die groen lig het,wat n verligting en dankbaarheid want het begin dink dat my Caribbean Kersfees saam met liefie nou gaan verander in n Kenton Kersfees wat darem dan saam met die familie is. Die tydzone verskil is wat dit ook nog moeiliker gemaak het want 5 uur by ons was 10h00 in die oggend in Miami maar nou ja so gaan dit deesdae met onse mense wat die hele wereld vol besprinkel is. Praat van senuwees en opgewerk kan omtrent al n boek skryf oor al ons dingetjies en ervarings.Is 2 en n half ure voor ek moes vlieg al op PE lughawe want laas was dit konsternasie want daar was rye en rye mense en liefie het dit...

First Caribbean Christmas December 2017

Roete vir Desember 2017: Miami/Roatan/Harvest Cay Belize/Costa Maya Mexico/Cozumel Mexico/ Miami